Karl Mannheim

Karl Mannheim
Geboortenaam Károly Mannheim
Gebore 27 Maart 1893
Boedapest, Hongarye
Oorlede 9 Januarie 1947 (op 53)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Hongarye Hongarye
Vakgebied Ekonomie, Filosofie, Sosiologie
Bekend vir een van die stigterslede van die sosiologie van kennis

Karl Mannheim (* 27 Maart 1893 – † 9 Januarie 1947) of Károly Mannheim was ’n Hongaarsgebore Duitse ekonoom en sosioloog en een van die grondleggers van die klassieke sosiologie. Hy was ook die stigter van die “sosiologie van kennis”.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search